Quantcast
Channel: Lewenswenke – Goeie Huishouding
Browsing latest articles
Browse All 80 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nog 10 nuttige wenke wat werk

Onthou jy hierdie hierdie 15 wenke? Vereenvoudig jou lewe selfs verder met selfs nog nuttiger wenke!                     The post Nog 10 nuttige wenke wat werk appeared first on Goeie Huishouding.

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dié nuwe manier om ’n pynappel te sny is briljant

Ek is dol oor pynappel, maar om dit op te sny is so ’n frustrerende taak dat ek dit gewoonlik klaar opgesny koop. Die skil is so dik dat ek ’n groot stuk pynappel mors wanneer ek dit probeer afsny, om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 goed wat jy nooit moet mikrogolf nie

1. Chinese wegneembokse Baie mense vergeet van die klein metaalhandvatsel op hierdie houers, en ons weet almal dat dit vonke kan veroorsaak en ’n brand kan begin as jy metaal in die mikrogolfoond sit....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

11 slim gebruike vir Engelse sout

  1. MAAK ’N GESIGSKROP Meng ½ teelepel Engelse sout met jou gewone reiniger en masseer dit in die vel in klein sirkelbewegings. Spoel jou gesig af en druk droog. 2.SKILFER VEL AF Meng 2 koppies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 goed wat jy nooit moet weggooi nie

  1. Verlede jaar se kalender Sny elke maand se foto of illustrasie uit om oulike geskenkkaartjies te maak. Al wat jy nodig het, is ’n skêr, ’n gaatjieknipper en tou of lint. Dieselfde geld ou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Werk dit regtig om op ’n koeldrankblikkie te tik om te keer dat dit oorborrel?

  Ons doen dit almal. Maar hoekom? Ons dink die gerug het op laerskool ontstaan dat wanneer jy op ’n blikkie gaskoeldrank tik, dit keer dat dit oor jou ontplof wanneer jy dit oopmaak. Ons het selfs...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beste truuk om fantastiese meringues te maak

  Het jy al ooit pavlova, ’n meringue, mousse of selfs makrolletjies probeer maak en jou eierwitte wou eenvoudig nie styfklits nie? Pleks van die “stywe punte” wat die resepteboeke vir jou sê jy moet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vinnige wenk om ’n ring af te kry wat vassit

  Sit jou ring vas? Het jy al ooit gesukkel om jou ringe af te kry die oggend nadat jy een glas wyn te veel gedrink het? Of voel dit vir jou ook of jou vingers in die somer dikker is as in die winter?...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wil jy bak? Hier is die vinnigste manier om botter sag te maak

Wanneer jy lus is vir tuisgemaakte brownies of sjokoladesplinterkoekies, is daar niks erger as om te moet wag dat die botter sag word voordat jy kan begin bak nie. En hoewel jy altyd die botter in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

13 klerewenke om jou lewe makliker te maak

Ons was al almal die slagoffer van ’n klerenoodgeval, of jy nou ontdek dat jou spierwit hemp gekreukel is of jy lipstiffie op jou gunsteling-toppie laat beland. Beredder algemene klerenoodgevalle met...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 80 View Live